Rut Art Kimono

R1,600.00R1,900.00

Clear

Hierdie lang kimono reeks is vervaardig van stretched fibre materiaal

Riëtte se grootte op die fotos is large so jy kan net aandui wat is jou voorkeur
Sy is 1.73m lank
Daar is small groottes ook beskikbaar teen dieselfde prys en as jy wil groter moet ons nog 1m materiaal byvoeg @ R300 per meter

This long kimono range is made of stretched fibre material.

Riëtte’s size on the photos are large so you can just choose what you prefer
She is 1.73m tall
There is small sizes also available at the same price and if you want bigger we have to add 1m of material @ R300 per meter